Ek het ongelukkig nog nie in hierdie stadium 2027-Toesprake gereed vir hierdie ouderdomskategorie nie: Kom kyk gerus so eenmaal per week na die bestelvorm, om te sien of hier al toesprake beskikbaar is.
Dit is ongelukkig nie moontlik om te skat hoe lank dit gaan neem om toesprake vir die ouderdomskategorie gereed te hê nie, maar ek bly aan die skryf om 'n voorraad toesprake vir elke ouderdomskategorie gereed te kry.
Jammer dat ek jou nie dadelik kan help nie.
Raakpraatgroete,
Nicolaas Roos