Prestasies: Raakpraat-Redenaars se Ererol vir Redenaars wat Raak Praat

Met haar toespraak onder die ATKV se tema GELD kry Belaney Burger Gr7 L/s Bosveld Ellisras/Lephalale SILWER!

Cailin Botha is met die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema PRAAT, as Graad 5 WENNER aangewys by Kuswag Skool Amanzimtoti!

Kieren Rautenbach van Laerskool Randfontein is met 94% die top-redenaar in graad twee, na die skitterende lewering van sy toespraak onder die ATKV se tema SPEELGOED

Hier glimlag Alizca Opperman, Gr.5 met haar goue sertifikaat vir die aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se tema PRAAT, by Laerskool Raslouw, Centurion

Nikita Janse van Vuuren van Kuswag Skool Amanzimtoti KZN Gr7 kry 90% vir die aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se tema GELD!

Met die skitterende aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema GELD is Danè Pieterse (Gr.7) die ALGEHELE wenner by Laerskool dr. Havinga, Roodepoort en verwerf sy A+

Estee Pretorius, H/s Piet Potgieter, Mokopane, Limpopo, Gr.11, lewer haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema DOOLHOF en kry 96%

Simone Mulder, H/s Waterkloof, Pretoria, Gr.8, kry volpunte (100%) vir die lewering van haar beredeneerde toespraak onder die ATKV se Tema TAAL!

Imonè Louw, Gr.7, L/s Protearif, Krugersdorp kry 80% vir die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema SKRYF!

Venetia Carstens, Laerskool Florida, Roodepoort, Gr.5 kry 'n A vir haar aanbieding van 'n redenaarstoespraak onder die ATKV se tema OMGEWING

Jenna O’Donovan is die wenner by Bredel Primêr met haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema DAKKE!

Alushka Janse van Vuuren, Gr.9 kry VOLPUNTE vir die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema TAAL by Hoërskool Kuswag, KZN

Kies opeenvolgende bladsye van die ererol in die sub-menu onder PRESTASIES, bo-aan hierdie blad.

Kliek SUBSCRIBE, regs-bo op Raakpraat-Redenaars se Youtube-kanaal om altyd die nuutste voorbeelde van toesprake te sien!