Voorbeeld 3 - van 'n tipiese redenaars-toespraak, deur Nicolaas Roos  van Raakpraat-Redenaars

Wag 'n paar sekondes vir die video om te laai ...

Onder die tema WAARHEID, beredeneer dié redenaarstoespraak die voordele van goeie, genoegsame slaap. Dit word by Raakpraat.com gelys as die 3de voorbeeld van 'n tipiese redenaarstoespraak van die toespraakdiens Raakpraat-Redenaars, deur Nicolaas Roos. Die toespraak bied 5 argumente waaruit die spreker kan kies. Onderstreepte sinne en opsionele argumente kan weggelaat word om die toespraak te verkort. Kry JOU toespraak binne 24 uur (of gouer!) by Raakpraat-Redenaars, deur Nicolaas Roos. Toesprake is vooraf geskryf volgens ATKV-riglyne, onder ATKV-temas en dus dadelik beskikbaar! Lokale Alleenregsertifikaat ingesluit. Kyk op die webwerf na NOG video-voorbeelde van tipiese toesprake deur Raakpraat-Redenaars – en kyk ook na die Ererol vir redenaars wat Raakpraat – om te sien hoe sprekers met Raakpraat-Redenaars se toesprake presteer! 

Kliek SUBSCRIBE, regs-bo op Raakpraat-Redenaars se Youtube-kanaal om altyd die nuutste voorbeelde van toesprake te sien! 

Kies opeenvolgende voorbeelde in video-formaat in die menu onder VOORBEELDE.