Voorbeeld 2 - van 'n tipiese redenaars-toespraak, deur Nicolaas Roos  van Raakpraat-Redenaars

Voorbeeld 2 is op Graad 6-7 se vlak geskryf. Die toespraak word beredeneer onder die tema KRAP.

Wag 'n paar sekondes vir die video om te laai ...

Kliek SUBSCRIBE, regs-bo op Raakpraat-Redenaars se Youtube-kanaal om altyd die nuutste voorbeelde van toesprake te sien! 

Kies opeenvolgende voorbeelde in video-formaat in die menu onder VOORBEELDE.