Voorbeeld 4 - van 'n tipiese redenaars-toespraak, deur Nicolaas Roos  van Raakpraat-Redenaars

Wag 'n paar sekondes vir die video om te laai ...

In Januarie 2023 WEN Melanie Kleyn die Landswye HUISgenoot Eisteddfod met HIERDIE toespraak, geskryf deur Nicolaas Roos van Raakpraat-Redenaars. Die toespraak is NOG ‘n voorbeeld van ‘n tipiese redenaars-toespraak van Raakpraat-Redenaars en is geskryf op graad 10-12-vlak. Om JOU redenaars-toespraak te bestel, vul gerus die elektroniese bestelvorm in by https://www.raakpraat.com (Die elektroniese bestelvorm kan met jou slimfoon ingevul word en verduidelik stap-vir-stap vir jou hoe die toespraakdiens werk) Kry JOU toespraak binne 24 uur (of gouer!) by Raakpraat-Redenaars, deur Nicolaas Roos. Toesprake is vooraf geskryf volgens ATKV-riglyne, onder ATKV-temas en dus dadelik beskikbaar! Lokale Alleenregsertifikaat ingesluit. Kyk op die webwerf na NOG video-voorbeelde van tipiese toesprake deur Raakpraat-Redenaars – en kyk ook na die Ererol vir redenaars wat Raakpraat – om te sien hoe sprekers met Raakpraat-Redenaars se toesprake presteer! 

Kliek SUBSCRIBE, regs-bo op Raakpraat-Redenaars se Youtube-kanaal om altyd die nuutste voorbeelde van toesprake te sien! 

Kies opeenvolgende voorbeelde in video-formaat in die menu onder VOORBEELDE.