Prestasies: Ererol vir Redenaars wat Raak Praat, Bladsy 3
Kiara Smal, Gr.6 kry 3de plek met die aanbieding van haar redenaarstoespraak by Laerskool Boerefort, Pretoria!
Baie geluk aan Kayleigh van Niekerk met haar GROOT prestasie as Graad-Wenner, Item-Wenner én ALGEHELE Wenner by Laerskool Brentwoodpark, Benoni!
Baie geluk aan Anika Meyer, Gr.6 redenaars-WENNER by L/s Bysonderheid, Roedtan met ‘n uitmuntende 93,8%
Luan van der Schyff Gr.6, L/s Loskuil Bothaville kry 95% met die aanbieding van sy Raakpraat-toespraak!
Clarissa Kaufman, Gr.4 by L/s Monumentpark praat haar pad oop na ATKV 2018!
Ruan Grobler Gr.2, blink uit met die puik aanbieding van sy redenaarstoespraak by L/s Concordia, Boksburg!
Raakpraat-Redenaars is baie trots op klein Katelyn Henrico wat by L/s Voorpos, Pretoria as Graad wenner vir Graad 2 uitblink met die aanbieding van haar redenaarstoesprakie!
Veels geluk aan Lily-Christine Stemmet, Gr.3, WENNER van die redenaarstrofee en kultuurbeker by L/s Montagu!
Lizemari Combrinck, Gr.5 kry 94%
As graadwenner EN kategoriewenner by L/s Fochville en kwalifiseer sy ook vir ATKV-2018
De Walt Nel Gr.3 L/s Garsfontein PTA dring deur na ATKV 2018
Elrize Reichert Gr.9, blink uit by Ermelo H/s EN kwalifiseer vir ATKV-2018!
Baie geluk, Elrize!
Heinrich Louw, Gr.8 blink uit met sy toespraak by Menlopark H/s en kwalifiseer vir ATKV-2018!
Baie geluk aan AL die volgende redenaars: Hulle het elkeen met hulle Raakpraat-toesprake uitgeblink by hulle onderskeie skole en is op grond van hulle prestasies almal gekies om hulle skole te verteenwoordig in die ATKV-2018 Redenaarskompetisie:
L/s Volschenk Riversdal Cara Serfontein Gr.7
Kruinsig L/s Kempton Park Kiley Kukard Gr.2
Suikerbos L/s Drie Riviere Azaria Basson Gr.6
L/s Suikerbos Drie Riviere Allaurah Taylor Gr.2
L/s Emfulenipark Vanderbijlpark Dane Forrester Gr.4
L/s Ellisras Ellisras Anuschka Swanepoel Gr.2
L/s Staatspresident CR Swart Middelburg Inge Gouws Gr.3
Midvaal L/s Meyerton Anzel Pieterse Gr.3
Kies opeenvolgende bladsye van die ererol in die sub-menu onder PRESTASIES, bo-aan hierdie blad.