Voorbeeld 1 - van 'n tipiese redenaars-toespraak,

deur Nicolaas Roos  van Raakpraat-Redenaars

Voorbeeld 1 is op Graad 1-3 se vlak geskryf. Die toespraak word beredeneer onder die tema SIRKUS.

Wag 'n paar sekondes vir die video om te laai ...

Kliek SUBSCRIBE, regs-bo op Raakpraat-Redenaars se Youtube-kanaal om altyd die nuutste voorbeelde van toesprake te sien!

Kies opeenvolgende voorbeelde in video-formaat in die sub-menu onder VOORBEELDE.